DEUR DIE LENS
Engelke Blomme verbou meer as 40 variëteite deur die jaar, waaronder angeliere, krisante, lisianthus, leeubekkies, madeliefies, freesias, sonneblomme, alstroemeria, gipsofila, gladiole en delfinium. Die Engelkes se grootste voordeel is dat hul mark naby is. Hulle hoef nie blomme ver te vervoer of op’ n ingewikkelde koelketting staat te maak nie. Die blomme word
10 GROND TOT MOND MEI 2026