Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Page 8

INHOUDSOPGAWE

IN DIEPTE:

46 Hugoskraal Op Hugoskraal in Rawsonville wys die Hugo-broers hoe’ n familieboerdery met wingerd, perskes en sitrus glad kan saamwerk, mits daar vooruit beplan, gediversifiseer en slim met tegnologie geboer word.

58 Pieter en Tereza van der Merwe By Rondawel Gasteplaas naby Richmond word’ n verhaal van deursettingsvermoë, houtwerk en heropbou vertel, waar swaarkry uiteindelik omskep is in iets besonders.

58

8 GROND TOT MOND MRT 2026