INHOUDSOPGAWE
72
72 Joubert Horn Van rugbyveld tot stoetbokke: in die Texas van Suid-Afrika bou Joubert Horn met durf, genetika en harde werk aan’ n boerbokstoet wat aandag trek.
80 Boerbokke Sterk vraag na bokvleis, goeie genetika en fyn bestuur hou die boerbokbedryf relevant, en wys hoekom al hoe meer produsente dié bedryf ernstig opneem.
88 Dr Reuel Khoza By Khozeni in die Laeveld kom visie, belegging en daaglikse bestuursvernuf bymekaar in’ n subtropiese boerdery waar avokado’ s, makadamias en pakhuise as een geïntegreerde geheel funksioneer.
104 BOEKEBLAD
Leesstof wat nuwe idees oopmaak, vars perspektief bring en jou weer anders laat kyk na landbou, bestuur en die wêreld om jou.
MRT 2026 GROND TOT MOND 9