Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Página 7

INHOUDSOPGAWE

34 Nuwe meganisasie-opsies vir KZN-boere Agrimark se nuwe meganisasiewinkel in Mooirivier bring toerusting, parte en tegniese ondersteuning nader aan produsente in dié streek, terwyl Johann le Roux die leisels as nuwe hoof van KAL Group oorneem.

37 Graan SA Kongres’ n Samekoms waar die gesprekke wat die graanbedryf tans dryf, onder die vergrootglas kom, van drukpunte tot die pad vorentoe.

50

MRT 2026 GROND TOT MOND 7