Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Page 62

RONDAWEL GASTEPLAAS | KAROO

Bo: Die herehuis teen die steilte het vier ruim slaapkamers en is só ingerig dat Pieter en Tereza se kinders en kleinkinders almal privaatheid het. Die werklikheid is egter dat die kleinkinders heel moontlik by oupa en ouma in die kooi sal kom slaap. Onder: Die vuur wat Pieter en Tereza se huis een nag verwoes het. Met geduld en deursettingsvermoë het hulle weer kop bo water gekry.

Pieter se liefde vir houtwerk is van uiterste belang. Hierdie vaardigheid sou hy jare later inspan om vlugvoetig Round the Devil( een van vele) te galop.

Miskien was Pa tog tot’ n mate reg, aangesien Pieter met merinoskape boer, en die skaapprodusent en óók die houtwerker moet immers kan somme maak.

Nietemin, met Pieter wat kan boer en houtwerk doen en Tereza met haar gastehuis, lê die pad vorentoe dus vir hulle pienk en plesierig? Helaas, nee... Die ou wysheid: sodra die mens beplan, begin die gode giggel.

Droogte.

62 GROND TOT MOND MRT 2026