Deur Hein Ekstreen. Fotografie: Michel Dei-Cont.
RONDAWEL GASTEPLAAS | KAROO
Deur Hein Ekstreen. Fotografie: Michel Dei-Cont.
Daar loop’ n storie in Richmond se omtes in die Noord- Kaap rond, amper soos’ n skimhond( jy weet nie of die brak’ n spook of’ n wese van vlees en bloed is nie). Maar die hond is dáár en hy snuffel tot vandag nog naby’ n bekende gastehuis op’ n welbekende plaas. En dit sedert ongeveer 1901, tydens die Suid-Afrikaanse Oorlog( of die Tweede Vryheidsoorlog, 1899 – 1902), tot en met die hede.
Bo: Ná al die bykans onoorkomelike teenspoed wat Pieter en Tereza moes deurmaak, skyn die hemel se sterre nou mildelik oor hulle.
58 GROND TOT MOND MRT 2026