Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Page 29

BROKKIES | NUUS

Kynoch se jaarlikse Green Tour 2026 het vanjaar gewys hoe belangrik kennisdeling en praktiese insigte vir moderne boerdery geword het. Oor drie dae het produsente en kundiges plase en bedrywe in die Koue Bokkeveld, Swartland, Bonnievale en Overberg besoek, met sterk fokus op grondgesondheid, presisieboerdery, waterbestuur en volhoubaarheid.

Bo: In die mielieland by SKF Boerdery is gewys hoe water en voeding noukeurig bestuur word vir beter resultate.

MRT 2026 GROND TOT MOND 29