Grond tot Mond - Maart 2026 - Uitgawe 33 | Page 27

BROKKIES | NUUS

Met die bek-en-klouseer-uitbreking wat steeds druk op die veebedryf plaas, agribesigheidsvertroue wat gedaal het, en streng beheermaatreëls en inentingsveldtogte wat landwyd verskerp is, leef baie produsente tans met groot onsekerheid. Dit is juis hoekom biosekuriteit by die plaashek vir soveel boere nou’ n

‘ n Vraag op Grond tot Mond se sosiale blaaie oor biosekuriteit het interessante praktiese antwoorde opgelewer. Dit is duidelik dat baie boere nie wag vir moeilikheid nie, maar reeds voorsorg tref by hul plaashekke en selfs verder in die werksareas.

MRT 2026 GROND TOT MOND 27