Grond tot Mond Junie 2026 - Uitgawe 36 | Page 95

SITRUS | PATENSIE SITRUS

PRESISIEVOEDING ONDERSTEUN SITRUSPRESTASIE

Met Kynoch se geïntegreerde voedingsbenadering het’ n produsent in die Britsomgewing sowat 70 t / ha oor verskeie sitruskultivars behaal, met goeie vruggrootte en boordprestasie. Die program ondersteun doeltreffende voedingstofopname, sterk wortelontwikkeling en presisievoeding.

nie, want ons het nog nie veel gehad om uit te voer nie. Verskepingskoste na die Midde-Ooste gaan egter aansienlik duurder wees. Waar dit verlede jaar sowat R35 / karton gekos het, is alle aanduidings dat dit nou net meer as R100 / karton gaan wees. Dit sal dus baie meer kosteeffektief wees om eerder markte in die Midde-Ooste te vermy. Hulle neem baie van ons Klas 2- en Klas 3-vrugte, maar hoë verskepingskoste kan’ n merkbare invloed hê.

“ Hoewel die meeste uitvoerders nou na ander lande bemark, is dit nie die ideale alternatief nie.”

“ Hoewel die meeste uitvoerders nou na ander lande bemark, is dit nie die ideale alternatief nie. Ons weet nog nie wat die beter uitweg is nie en hoe gouer die situasie in die Midde-Ooste opgelos word, hoe beter sal dit vir almal wees. Die ander probleem is dat die effek van die oorlog nog’ n lang nadraai gaan hê,” meen Fredri.

JUN 2026 GROND TOT MOND 95