Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter
PATENSIE SITRUS | SITRUS
Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter
Oorsese markte is uitsoekerig en stel net belang in Suid-Afrika se beste vrugte. Die besluit is eenvoudig: jy voldoen aan vereistes óf jy staan die kans om’ n uitvoermark te verloor.
AREA: Patensie, Oos-Kaap OPSOMMING: Patensie Sitrus is’ n gevestigde sitrus-pakhuis en uitvoerder in die Gamtoosvallei wat plaaslike produsente se vrugte verpak, sorteer en na internasionale markte uitvoer. Die maatskappy fokus op streng gehaltestandaarde, moderne pakhuistegnologie en premiumvrugte vir oorsese markte.
Bo: Patensie Sitrus voer jaarliks bykans 80 000 ton sitrus uit.
84 GROND TOT MOND JUN 2026