DIVERSIFIKASIE | ROOIVLAKTE BOERDERY
produksie en sorg dat daar werksgeleenthede dwarsdeur die jaar is. Altesaam 20 tot 25 t sitrus word daagliks vir die plaaslike kettingwinkels verpak.
Die uitskotvrugte word aan melkboere gegee terwyl hulle die uitskotte van die groentepakhuis vir hul beeste voer. Hulle koop rooivleisbulletjies van onder 200 kg aan en rond hulle dan tot 400 kg af. Die doel van die sowat 60 beeste is hoofsaaklik om hul afvalprodukte te kan gebruik.
UITGAWES BEPAAL’ N BESIGHEID SE WINSGEWENDHEID
Uitgawes in’ n boerdery sal altyd’ n rol in winsgewendheid en volhoubaarheid speel. Hoewel arbeid die grootste uitgawe van die boerdery is, is chemiese stowwe, kunsmis en brandstof ander hardnekkige uitgawes wat hul oogtande diep in winsgewendheid kan inslaan.
“ Ons probeer oral bespaar en het byvoorbeeld die onnodige ryery begin beperk. Ons het ook ons trekkers se spoedkontroles gestel. Elke bietjie help,” vertel Noël.
JOU BESPROEIINGSOPLOSSING!
• 1ha – 4ha Enkeltoring elektries-, water-, of petrolaangedrewe spilpunte beskikbaar
Vanaf R130 000
• 3ha – 100ha + Elektriese spilpunte
• 3ha – 100ha + Son / kragnetwerk-geïntegreerde spilpunte
• 3ha – 10ha + Alleenstaande sonaangedrewe spilpunte
ONS WORD REEDS VERTROU VIR...
Die sterkste struktuur in die bedryf Beste betroubaarheid in die bedryf Beste sprinkelpakkette as standaardtoerusting Beste web beheerstelsel
Vir uitstekende diens kontak ons by: + 27( 0) 18 469 1331 of + 27( 0) 82 564 5955 www. senter360. co. za