DIVERSIFIKASIE | ROOIVLAKTE BOERDERY
kruid sukkel, vertel Matthew.“ Ons kan onkruiddoders op alles gebruik, maar vir slaai is daar geen geregistreerde onkruiddoder nie.”
Die produkte sowel as die verpakking moet aan streng kriteria voldoen. Elke kettingwinkel het sy eie spesifikasies en gereelde oudits vind plaas. Dit is ook hoekom dit uiters belangrik is dat daar by die reëls gehou word wat bespuitings betref. Hul oudits moet onder meer aan GlobalG. A. P. en Farming for the Future voldoen. In die pakhuis volg hulle die regulasies van FSA Food Safety. Daar moet by alle protokolle gehou word en daarom word daar gereeld vir enige chemiese residu’ s getoets.
Gareth verduidelik dat die slaaiplantjie ses weke neem
Onder: Die vroue is hier besig om die wortels te skil voordat dit gesny en verpak word. Vooraf verwerkte produkte is baie gewild onder verbruikers.
JUN 2026 GROND TOT MOND 77