Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter
ROOIVLAKTE BOERDERY | DIVERSIFIKASIE
Woorde: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter
Oorsese markte is uitsoekerig en stel net belang in Suid- Afrika se beste vrugte. Die besluit is eenvoudig: jy voldoen aan vereistes óf jy staan die kans om’ n uitvoermark te verloor.
AREA: Patensie, Oos-Kaap OPSOMMING: Rooivlakte Boerdery is’ n gediversifiseerde boerdery in die Gamtoosvallei wat slaai, brassikas, suikermielies, pampoene en sitrus produseer. Die boerdery verwerk en verpak self sy produkte en voorsien groot kettingwinkels regoor verskeie provinsies.
Bo: Die Gamtoosvallei is’ n baie vrugbare landbougebied waar 95 % van alle aanplantings sitrus is.
70 GROND TOT MOND JUN 2026