HANDIG & NUTTIG
O’ vet Winter Herstelstel
’ n Winterversameling wat vel en hare diep voed en beskerm. Met produkte soos nagroom, kroonolie en lyfsalf help dit om vog te herstel, balans te bring en jou vel deur die koue maande te dra. O’ vet gebruik natuurlike, plaaslikverkryde bestanddele en tradisionele inspirasie om moderne selfversorging eerlik en doelgerig te hou.
R935 – ovet. co. za
JUN 2026 GROND TOT MOND 31