NETTE
BEPLAN REG, BOU REG
Omdat nette’ n groot kapitaalinvestering is, moet die beplanning reg wees voordat pale in die grond gaan.’ n Goed ontwerpte stelsel beskerm nie net die gewas nie, maar ook die produsent se belegging en vertroue in die tegnologie. Daarom het bedryfsriglyne belangrik geword. Die Best Practice Guideline for the Construction of Agricultural Netting Structures is opgestel om produsente en kontrakteurs te help verstaan watter besluite geneem moet word voordat’ n struktuur gekies en opgerig word. Die riglyn is deur Koos Bouwer, Wouter Visser en Willem Pretorius opgestel en deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Landbou-ingenieurswese( SAIAE) onderskryf. SAIAE tree ook as bewaarder van die riglyn op. HORTGRO, Citrus Research International( CRI), KAL Group en MBB Consulting Engineers( South) het waardevolle bystand tydens die samestelling daarvan gelewer. Die dokument het voortgevloei uit die Fruit Industry
met Ruwag se volledige reeks Diamant Snywiele
Van hout en metaal tot stene en versterkte beton. Ruwag se materiaal-spesifieke diamant snywiele lewer ongeëwenaarde snyvermoë vir enige taak op hande.
PRECISION TOOLS ORIGINAL RUWAG QUALITY GUARANTEED
96 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025
THE POWER TO CREATE www. ruwag. co. za