OAKBERRY HILL | BLOUBESSIES
“ Cobus is baie goed georganiseerd en sy Excelopsommings is iets besonders. Hy beplan letterlik alles en deel dit met my, selfs voorspellings van wanneer die kapitaalvloei dalk gaan knyp. Hy werk ongelooflik hard en lang ure, soms tot negentig uur per week. Ek ken niemand wat so hard soos hy kan werk nie. En dis nie asof ek met enige probleempie na hom toe kan hardloop nie. Ek vertel hom eers ná die tyd wat verkeerd geloop het en wat ons gedoen het om dit reg te maak. Soos toe die waterpomp in Desember gebreek het en groot skade aan die plante veroorsaak het, of toe die pompkamer oorstroom het. Ons moes self inspring. Ek moes selfs Humansdorp toe ry om onderdele te gaan koop,” vertel sy.
Sy sê die plan is dat Cobus volgende jaar na Suid-Afrika sal terugkeer, maar planne verander voortdurend. As hy nog grond gaan bykoop, sal dit waarskynlik eers in 2027 wees, want Oakberry Hill word grootliks met sy verdienste in Indonesië befonds.
THE WIDEST RANGE OF BERRY PLANTS
We are a Berry Plant Nursery that specialises in growing and supplying the widest range of berries – more than 20 different berry types, with more than 50 different cultivars. They are 100 % royalty and license-free. We offer training and marketing support. A list of potential buyers( 80 +) of fruit is also available.
DIFFERENT TYPES AND CULTIVARS
• Blackberry: 12
• Blueberry: 27
• Raspberry: 6
• Goji berry: 3
• Gooseberry: 3
• Tayberry
• Cranberry
• Youngberry
• Pineberry
• Elderberry
• Sea buckthorn
• Aronia berry
• Currants
• Huckleberry
• Amla berry
• Huskap berry
• Loganberry
GET IN TOUCH TODAY
Leander Vosloo: 084 513 6886 info @ berriesforafrica. co. za