Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 93

BLOUBESSIES | OAKBERRY HILL

Bianca programmeer die voedingskedule vir die week in die beheerkamer waar water en voedingstowwe presies volgens formule aan die bessies toegedien word.

Sommige bessieplase het selfs 6 m hoë strukture. Die kontrakteur het’ n hele span wat die ontwerp doen en alles opsit. Hulle werk vinnig en is billik met hul tariewe. Dit is beter om met so’ n professionele span te werk.”

Gepols oor hoe sy dit byna vrou alleen regkry om al die balle in die lug te hou, is haar kenmerkende glimlaggende antwoord dat dit maar vasbyt kos.