Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 89

BLOUBESSIES | OAKBERRY HILL

Bloubessieplante word in potte gekweek om die unieke grondtoestande van die area te omseil en optimale beheer oor voeding te verseker. Bianca se getroue boerboel hou altyd wag. As jy vrou alleen op’ n plaas bly, is dit’ n noodsaaklikheid.