Grond tot Mond Jun/Jul 2025 Uitgawe 28 | Page 55

VOLHOUBAARHEID | WOODLANDS DAIRY

‘ n Biomassaverwarmer lewer 71 % van die fabriek se energie.

INNOVERENDE TEGNOLOGIE VIR WATER, KRAG- OPWEKKING EN VERPAKKING

Woodlands se toewyding skyn deur in sy baanbrekende tegnologieë, wat begin by die waterherwinningsaanleg. Dié fasiliteit, wat in 2017 in gebruik geneem is, behandel daagliks tot 2 miljoen liter afloopwater, amper die helfte van die fabriek se waterverbruik. Die proses is indruk-