WOODLANDS DAIRY | VOLHOUBAARHEID
Hierdie multi-spesie-benadering, met proteïenvlakke van 24 tot 28 %, soortgelyk aan premium lusern, skep’ n mikroklimaat wat die koeie koel hou en grondmikroorganismes verryk. Geenbewerking-boerdery, met’ n planter wat die grond minimaal versteur, het’ n herlewing van bloukraanvoëls en sacred ibises, of te wel, skoorsteenveêrvoëls, spesies wat eens bedreig was, laat ontvlam, wat die land se lewenskrag bewys.
Jaarlikse grondmonsters en’ n toep wat besproeiing en weiding monitor, verseker dat elke kamp aangepas word. Kunsmis word vermy tensy dit absoluut nodig is. Die koeie se welstand word verder ondersteun deur gereelde gesondheidskontroles en’ n stresvrye omgewing, wat hulle in staat stel om natuurlik te floreer.
Onder:‘ n Toep word gebruik om besproeiing te monitor, en te verseker dat geen water vermors word nie.