WOODLANDS DAIRY | VOLHOUBAARHEID
Bo: By Woodlands Dairy dien dennehout-chips as volhoubare brandstof vir die stoomketel – die oorblywende as word as grondverbeterder hergebruik.
wekkend: afvalwater beweeg deur’ n multi-stadiumstelsel waar vaste stowwe neerslaan, en anaerobiese bioreaktors breek organiese materiaal af en stel metaan vry vir biogas. Die gesuiwerde water, gefiltreer en behandel, kom helder genoeg uit om drinkbaar te wees, alhoewel dit hergebruik word vir besproeiing en prosesse in die fabriek.