GOEDE HOOP SITRUS
Bo: Sitrusprodukte, soos lemoene en naartjies, vorm die ruggraat van die bedryf in die Citrusdal- en Vredendal-omgewing.
André beklemtoon die belangrikheid van die mense wat vir die maatskappy werk en met wie dit reeds’ n lang pad gestap het.
GROEI WAT DEUR DIE HELE VALLEI STREK
“ Produkontwikkeling en volhoubaarheid speel’ n belangrike rol. Die meeste van wat’ n mens in die vallei sien, is oor dekades deur die sitrusbedryf en deur ons as hoofrolspeler
JUL 2026 GROND TOT MOND 83