Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Page 59

BROKKIES | NUUS

Met sy terugkeer na Suid-Afrika het hy by Elsenburg Landboukollege gaan studeer.’ n Jaar op die plaas ná sy studies het hom egter laat besef dat hy nog meer wou leer. Hy was gelukkig om’ n goeie internskapaanbod by die Washington State Fruit Research Commission te kry, waar hy velddata oor kern- en steenvrugte versamel het. Hier het hy waardevolle ervaring opgedoen. Die blootstelling aan nuwe wortelstokke en wat hy destyds in die proewe geleer het, is presies wat hy vandag in die boerdery toepas. In 2017 het hy as besturende direkteur die leisels by sy pa oorgeneem.

DIE INVLOED VAN SY PA

Daar is’ n sterk familiegrondslag. Sy pa is vir hom’ n groot mentor en is vandag steeds in die boorde besig om sy ervaring oor dekades te deel.“ Hy het my gewys wat dit beteken om’ n boerdery te bou. Sy werksetiek en kennis van bome is ongelooflik.” Hy vertel sy pa het’ n geweldige passie vir die boerdery, ook omdat hy op die plaas grootgeword het en steeds in die huis woon waarin hy gebore is. Oor die jare het Johnny daarin geslaag om’ n plaas van 44 ha tot’ n boerdery van meer as 500 ha te laat groei.“ He is what you call a tree man. Sy snoeiwerk is op’ n ander vlak. Baie van wat ons vandag doen, kom uit sy stelsel. Hy weet hoe om vrugte aan’ n boom te sit.”

BAIE

ELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK UK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GEL

GELUK

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELU

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELU

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK

RICHARD HUTTON-SQUIRE

UK AGRI GELUK WES-KAAP GELUK | SANTAM GELUK GELUK JONGBOER GELUK VAN GELUK DIE JAAR GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK

LUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GE

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GEL