Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Página 57

BROKKIES | NUUS

Anton Pelser vier sy Santam Jongboer van die Jaartoekenning saam met sy gesin. As derdegeslagboer bou hy voort op’ n familie-erfenis in graanproduksie en Angusstoetveeboerdery.

Omdat verskeie provinsiale kompetisies nog afgehandel moet word, sal die volledige nasionale deelnemerslys eers later gefinaliseer word.

RICHARD FOKUS OP BESTUUR EN MENSE AS BELEGGINGS

Richard het’ n duidelike siening oor landbou in die algemeen, die belangrikheid van hul werksmag en die nougesette toepassing van tegnologie in hul boerdery. Dit is heel waarskynlik van die redes waarom hy vanjaar in Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar-kompetisie uitgestaan het.

JUL 2026 GROND TOT MOND 57