INHOUDSOPGAWE
36
36 Wol bring die Karoo bymekaar Die vyfde Karoo Winter Wolfees het natuurlike vesels gevier met uitstallings, werksessies, landbougesprekke, kunsvlyt en gemeenskapsprojekte wat die waarde van wol en plaaslike vakmanskap beklemtoon.
46 Cape Mohair: Klein in volume, groot in invloed Suid-Afrika se sybokhaarbedryf bou sy wêreldleierskap op gehalte, herkoms, naspeurbaarheid en verantwoordelike produksie, terwyl opleiding en ontwerp nuwe waarde deur die hele ketting skep.
56 Jong boere lei met mense en visie Richard Hutton-Squire en Anton Pelser kombineer familiekennis met moderne bestuur, tegnologie en’ n sterk fokus op mense om hul boerderye volhoubaar te laat groei.
46
JUL 2026 GROND TOT MOND 5