INHOUDSOPGAWE
KORTLIKS:
24 SABI vier 50 jaar van besproeiingsinnovasie Die SABI-kongres bring produsente, kenners en verskaffers in Gqeberha byeen vir praktiese insigte oor waterbestuur, tegnologie, wetgewing en die toekoms van besproeiing.
28 Komet invests in irrigation intelligence Komet’ s new Experience Hub and digital systems division will generate measurable data to help growers improve pivot performance, water efficiency and long-term irrigation decisions.
33 Samewerking bou aan landbou se toekoms Die Agbiz-kongres het die kollig geplaas op jong talent, nuwe leierskap en die doelgerigte samewerking wat nodig is om Suid-Afrikaanse landbou volhoubaar te laat groei.
24
4 GROND TOT MOND JUL 2026