Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | 页面 3

INHOUDSOPGAWE

INHOUD 8

DEUR DIE LENS:

8 Pionierwerk met kiwi’ s WJ Smith van Groot Eiland het sy eerste kiwivrugteoes afgehaal. Hy vertel van duur aanplantings, beperkte plaaslike kennis en die proefnemings waarmee hy dié belowende gewas verfyn.

HANDIG EN NUTTIG:

18 Boonste rakke Produkte wat ons oog gevang het: prakties, slim en gemaak vir die plaaslewe.

JUL 2026 GROND TOT MOND 3