Grond tot Mond Julie 2026 - Uitgawe 37 | Page 6

INHOUDSOPGAWE

66

IN DIEPTE:

66 Van wingerde na nuwe waarde Nicol Thiart maak op Harmonie toenemend plek vir appelkose en makadamianeute in’ n berekende poging om meer waarde uit beskikbare grond en besproeiingswater te haal.

80’ n Eeu van saamstaan Goede Hoop Sitrus vier 100 jaar van produsentevennootskappe, strategiese beleggings, wêreldklasverpakking en marktoegang wat groei in Citrusdal en die groter sitrusbedryf ondersteun.

80

6 GROND TOT MOND JUL 2026