Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Page 91

ADVERTENSIE-ARTIKEL

Ons nuutste spuite is ontwerp om insetkoste te verlaag, spuiteffektiwiteit te verbeter en presisie-dekking te verhoog – selfs onder die moeilikste toestande. Met’ n Vicar kan jy:

LTS –’ n familie-besit maatskappy oor twee geslagte – bring 40 jaar se ervaring as boere. Hulle het hul masjiene voortdurend verfyn om aan veranderende boerderybehoeftes te voldoen, van hoër gewasdigthede en nouer rye tot presiese toedieningsyfers, alles terwyl streng Europese standaarde nagekom word.

Die gevorderde tegnologie bied maksimum beheer met minimale chemiese gebruik, bereik tot 90 % minder oorspuiting en lewer beduidende omgewingsvoordele. Ons nooi jou uit om ons webwerf te besoek en ons masjiene te besigtig.

KONTAK NEELS THIART

• 082 378 2411 • ikapa @ ikapatrading. co. za

• www. ikapatrading. co. za Ons nooi u uit om ons vertoonlokaal te besoek, die masjiene in aksie te sien en u persoonlike demonstrasie te bespreek.

FEB 2026 GROND TOT MOND 91