PEKANNEUTE
moet ons saamstaan om die beste waarde vir almal in die ketting te kry. Vroeër jare het ons vir beter pryse beding, maar nou bedel ons. Ons is weer in’ n posisie om te beding, sodat almal daaruit voordeel kan trek,” glo hy.
Pekanneute word met die hand gesorteer voordat dit vir uitvoer verpak word.
FEB 2026 GROND TOT MOND 89