Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Page 51

DRUKBEWEIDING | WILLIAM HARVEY

William, sy vrou Reinette, en hul vier kinders Nathan( 12), Haley( 11), Caleb( 9), en Abigail( 6) is die vierde geslag op die plaas.

NAAM: Harvey Cattle Ranches AREA: Vryburg, Noordwes OPSOMMING: Op Uitzoek in Noordwes bedryf William Harvey’ n Bovelder-kudde binne’ n beplande hoëdigtheidbeweidingstelsel. As die wenner van Agri Noordwes en Santam Landbou se Jongboer van die Jaar vir 2025, word hy geken aan’ n benadering wat op meetbare prestasie, veldherstel en konsekwente vrugbaarheid fokus, met’ n sterk klem op langtermyn doeltreffendheid.

FEB 2026 GROND TOT MOND 51