Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Página 50

WILLIAM HARVEY | DRUKBEWEIDING

Rooi beeste, harde veld, slim stelsel:

Harvey se Bovelder-plan

Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter en verskaf

William, sy vrou Reinette, en hul vier kinders is die vierde geslag op die plaas.“ My oupagrootjie het hier ingetrek, my oupa het ook hier geboer, en in 1981 het my pa, Keith, ook hier begin boer. Ons is eintlik Engels, maar gelukkig kon ons Afrikaanse vroue trou en nou is almal lekker tweetalig,” spot William.

William Harvey is nie alleen’ n Bovelderteler by uitstek nie, maar ook Noordwes se Jongboer van die Jaar.

50 GROND TOT MOND FEB 2026