Grond tot Mond Febraurie 2026 - Uitgawe 32 | Page 36

NUUS | BROKKIES

BEVORDERING VAN INKLUSIWITEIT: DENZEL SWARTS( ZOETENDAL WINGERDE)

Denzel Swarts, verkoops- en handelsmerkbestuurder van Zoetendal Wingerde in Elim, is vereer vir sy transformerende leierskap en sy vermoë om inklusiwiteit in praktyk te laat gebeur, selfs wanneer omstandighede dit nie altyd maklik maak nie. Sy loopbaan begin by Simonsig en hy groei tot senior bestuursvlak, waar hy oor tyd rasseen sosio-ekonomiese grense help skuif het en die pad vir ander makliker gemaak het om te volg.

Hy het ook’ n beduidende rol in die breër bedryf gespeel met betrokkenheid by transformasie- en

Wilfred Fortuin, 2026 wyn agri werker van die jaar, wys hoe toewyding, opleiding en leerlus nuwe deure in die wynbedryf oopmaak.

36 GROND TOT MOND FEB 2026