DEUR DIE LENS
gesien hoe vinnig’ n bedryf kan draai wanneer almal op dieselfde wa spring. Daarom hou hy daarvan om met’ n koel kop te kyk na die mark, en terselfdertyd sy kwaliteit so hoog te hou dat sy produk bly uitstaan.
Tafeldruiwe is’ n hoë risiko spel. Jy pak en versend, en eers wanneer die klant die druiwe klaar geëet het, is jy regtig uit die gevaar.
Selfs die pitte wat uit die rosyntjies verwyder word, word nie sommer net weggegooi nie. Boplaas gebruik dit as’ n energierike aanvulling vir dierevoer, al is dit nog nie amptelik as veevoer geregistreer nie. Op die plaas gaan
16 GROND TOT MOND FEB 2026