LNR NASIONALE MEESTERSUIWELBOER
Bo: Die Van Niekerk-boerdery fokus op hoë bottervet en proteïen. Jerseys bied juis dit.
reeds op die rekenaar gestoor nog voordat hy die plaashekke verlaat.”“ Tegnologie het boerderypraktyke só veel vergemaklik, dat ek eintlik nie kan dink hoe mens daarsonder kon klaarkom nie.”
Voeding is nr. 1
Voedsel word spesifiek toegedien en elke koei kry haar eie rantsoen. Dit is prestasiegebaseerd, want hoe meer melk sy gee, hoe meer kos kry sy. Hoewel baie van die voeding geoutomatiseerd is en ons programme dui vir ons duidelik aan hoeveel voer die koeie, verse en kalwers moet kry, is dit steeds belangrik om elke dag by die bakke te gaan draai om doodseker te maak dat die kos reg gemeng is.
DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 95