Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 94

LNR NASIONALE MEESTERSUIWELBOER

verstellings sodat ons net die krag wat ons nodig het, gebruik. Sonkrag help natuurlik ook dat ons elektrisiteitverbruik laer en goedkoper is. Die SenseHub-hittebande van Allflex is een van die beste toevoegings in ons melkery, vertel hy.“ Ons het eers met die hitte-plakkers gewerk, maar dit was nie altyd konsekwent nie en die tydfaktor het te veel speling gehad. Vandat hulle die hittebande gebruik, kan hulle‘ n merkwaardige groei in hul dragtigheidsyfers sien met groei vanaf 60 % tot amper 90 %.‘ n Veearts hanteer die skandering en met nuwe tegnologie is die inligting

Onder: Willie van Niekerk het jare lank geboer totdat Wimpie die melkery by hom oorgeneem het. Hier kuier Willie’ n bietjie by die kalfies.

94 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026