Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 88

LNR NASIONALE MEESTERSUIWELBOER

te stoot.‘ n Dierevoedingsprogram verseker dat die koeie die regte kos inneem om beter te kan presteer. Die Digistar- voedingsprogram bestuur die voeding en riglyne word gevolg om seker te maak dat elke koei die regte hoeveelheid kos inneem. Cowmanager,‘ n melkprogram, help om melkproduksie te verbeter deur onder meer tekorte uit te wys en waarop spesifiek gelet moet word in die kudde.“ Ons voer uitstekende semen van Amerika af in om ons verse te KI( kunsmatige inseminasie). Zoetis help ons ook met ons genomiese ontledings.” JK sê hulle lê baie klem op koeigemak en behuising, want dit speel‘ n groot rol in hoër melkproduksie.“ Dit is belangrik om die diere teen die elemente van die seisoene te beskerm. In 2001 het ons die eerste behuisingskompleks opgerig en ses maande later‘ n

Links: Die koeie ontvang hoë-gehalte voer vir maksimale produksie. Bo regs: Watersproeiers sorg dat die koeie afkoel om hitte-stres te voorkom.

88 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026