LNR NASIONALE MEESTERSUIWELBOER
Bo: Kalfies word gevoer.
Enige boerdery bestaan uit verskillende fasette, maar in melkboerdery is daar‘ n hele paar aspekte wat gesinchroniseer moet wees en alles moet bykans perfek in balans wees ten einde suksesvol te kan wees. Die diere moet van topgehalte wees om te verseker dat‘ n uitstaande produk gelewer kan word. En dit is juis tussenin waar al die harde werk lê, vertel JK.“ Ek het baie kennis ingewin by toptelers toe ek in Amerika gewerk het- veral wat betref goeie uiers, bene en bouvorm en waarvoor presies geteel behoort te word. Ons gebruik daarom‘ n teelingprogram om die beste koei te kan teel wat die beste produksie kan lewer.”
Moderne tegnologie maak‘ n groot verskil
Hulle gebruik verskeie programme om elke fasette van die dier en die melkery tot sy maksimale produksievermoë
DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 87