INHOUDSOPGAWE
35 La Niña op pad Wat boere kan verwag wanneer’ n natter fase inkom, van grondbestuur tot risiko’ s en moontlike opbrengsverskuiwings.
37 Soet herstel Die rosynbedryf toon weer groei, met die 2024 / 25-oes wat naby 100 000 ton staan.’ n Stygende vraag na natuurlike peuselhappies en nuwe waarde-toegevoegde produkte help om uitvoermarkte te versterk.
37
DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 7