INHOUDSOPGAWE
29
29 Suid-Afrikaanse kaasmakers blink uit By die World Cheese Awards in Bern spog SA-produkte met Super Goud, Goud, Silwer en Brons –’ n viering van plaaslike vakmanskap.
32 Registrasie oop vir die 31ste Statebond- Konferensie Kaapstad verwelkom wêreldlandbou in 2026 met’ n konferensie wat fokus op kennisdeling, innovasie en agritoerisme.
6 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026