Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 8

INHOUDSOPGAWE

46

46 Woodlands Dairy & Ladismith Cheese: Wat boere moet weet Die strategiese oorname deur Woodlands Dairy Group, verduidelik vir produsente: stabiliteit, nuwe geleenthede en hoe dit die plaas sal raak.

50 Francois Rossouw bekroon as 2025 se Toyota SA / AgriSA Jongboer van die Jaar Jong tafeldruifboer van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei wat op sowat 400 ha presisieboerdery, mensebestuur en’ n van die wêreld se langste produksieseisoene in balans moet hou.

8 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026