Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 54

NUUS | BROKKIES

“ Ons doen dit deur sterk op tegnologie staat te maak. Ons spuitprogramme, waterbestuurstelsels – insluitend toediening en boorgatbestuur – sowel as kunsmistoediening met behulp van GPS-koördinate en chemiese beplanning, word alles digitaal be-dryf. Met behulp van hierdie programme monitor ons daagliks al die stelsels en pas dit aan indien nodig.” verduidelik hy.

’ n Verdere belangrike

aspek wat hulle in ag neem, is die vraag van die markte en die tydige lewering van produkte van hoogstaande gehalte aan die onderskeie afsetpunte wêreldwyd.

“ Daarmee saam moet ons verseker dat die regte tipe hier geplant word. Ons grootste kultivar is Crimson Seedless, ons brood-en-botter-kultivar, maar nuwe kultivars soos Sweet Globe, Autumn Crisp, die Sugra-reeks en ARD35 is van die nuwes wat ons aangeplant het. Kultivarkeuse is belangrik vir risikoverspreiding en om so lank moontlik marktoegang te behou. Van al die tafeldruifproduksiegebiede het ons die langste seisoen in die wêreld: ons begin reeds in week 50 pak en gaan aan tot in week 16 of 17.”

K GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GEL

BAIE

GELUK GELUK GELUKGELUK K GELUKGELU UK GELUK GELUKGELUK GELUK GELUKGELUK GELUKGELUKGELUK K
GELUKGELU
L K GELUK

ELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK

K GELUKGELUK K G ELUK
GELUK GELUK GELUKGELU L K GELUK GELUKGELU
“ Agri Wes-Kaap GELUK GELUKGELUK wens hom Kalle GELUKGELUK sukses toe op sy pad vorentoe – nie net as

LUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK boer nie, maar as GELUK ambassadeur vir

GELUK

FRANCOIS GELUKGELUK K GELUK ROSSOUW

GELUKGELU UK
G ELUK
GELUKGELUK GELUKGELUK GELUK GELUKGELUK Jong boere K GELUKGELUK in Suid-Afrika GELUK
.”
GELUK
TOYOTA SA / AGRI SA JONGBOER VAN DIE JAAR

GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELUK GELU

ELUK GELUK GELUKGELUK GELUK G ELUKGELUK GELUKGELUKGELUK G
ELUK GELUKGELUK GELUKGELUK GELUK GELUKGELUK