NUUS | BROKKIES
Sir Nicholas Bacon, voorsitter van die Royal Agricultural Society of the Commonwealth( RASC), Chris Fourie, president van Agri-Expo en RASC-trustee, en Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo en RASC-trustee.
Registrasie nou oop met doutrapper-afslag: Sluit aan by die 31ste Statebond-Konferensie
Agri-Expo en die Wes-Kaap is trots om die wêreld van landbou in Suid-Afrika te verwelkom vir die 31steStatebond-Landboukonferensie, wat van 1 tot 5 November 2026 by die Century City Konferensie-sentrum in Kaapstad aangebied word. Registrasie het op 3 November 2025 geopen, met doutrapper-tariewe beskikbaar tot 30 April 2026. Afgevaardigdes uit Suid-Afrika en ander Afrika-lande kan uitsien na’ n spesiale streekafslag –’ n gebaar van erkenning aan die gasheer-kontinent.
32 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026