NUUS | BROKKIES
Afrika neem belangrike stap vir volhoubare gebruik van sy grond
Afrika het op 6 November 2025’ n historiese stap geneem toe die Pan Afrika parlement die vasteland se eerste modelwet vir volhoubare grondbestuur aanvaar het. Die wet bied’ n gemeenskaplike raamwerk om grond te beskerm en lande meer bestand te maak teen klimaatsverandering,’ n belangrike stap aangesien Afrika sowat 65 persent van die wêreld se oorblywende onbewerkte bewerkbare grond huisves.
26 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026