Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 25

BROKKIES | NUUS

• Dawie du Plessis( Agricol): Dekgewasse en grondgesondheid in pekanneutboorde

• Dr Steve Harris: Geesteskrag en leierskap op die plaas

• Rupert Anelich: Voedselveiligheid en markgereedheid

• Dr Kandas Cloete( BFAB): Die ekonomiese pad vorentoe

9- 11 %

Die persentasie waarteen die SA pekanneutbedryf jaarliks groei wat een van die vinnigste groeikoerse in SA-landbou is.( Bron: SAPPA DALRRD Tree Nut Strategy)

Meer oor SAPPA

SAPPA is’ n nie-winsgewende organisasie wat sedert 1992 die belange van die pekanneutbedryf dien. Met meer as 700 lede in al nege provinsies fokus SAPPA op navorsing, volhoubaarheid, markontwikkeling en die versterking van plaaslike en internasionale mededingendheid.

DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 0