Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 122

DIE BOEKEBLAD

EXPLORE THE SHORE CHARLES GRIFFITHS & MATTHEW GRIFFITHS Uitgewer: Jonathan Ball Publishers

’ n Leersame en speelse gids tot die geheime lewe van Suid-Afrika se kuslyn. Van seesterre en kusavonture tot die vreemde manewales van anemone – ideaal vir nuuskierige strandstappers van alle ouderdomme. Met staaltjies, feite en humor maak dit die getysones net so opwindend soos enige safari.

122 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026