Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 123

DIE BOEKEBLAD

JAN VOYAGE JAN HENDRIK VAN DER WESTHUIZEN Uitgewer: Penguin Random House

’ n Kulinêre reis deur geheime dorpe, tydlose landskappe en herinneringe wat smaak vorm. Jan Hendrik deel resepte wat die essensie van plek en mense vasvang, geïnspireer deur sy reise deur Frankryk en Italië.’ n Fynproewer-boek wat jou aanmoedig om te ontdek, te proe en met verwondering te kook.

DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 123