Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Página 121

DIE BOEKEBLAD

BRAHMAN HILLS MICHELE MAGWOOD Uitgewer: Jonathan Ball Publishers

’ n Inspirerende verhaal van hoe’ n vervalle Midlandsmotel omskep is in’ n wêreldklas-tuinparadys. Magwood volg die Buchan-egpaar se visie, deurbrake en durf – van pandemie-uitdagings tot’ n RHStoekenning.’ n Meesleurende kroniek van kreatiwiteit, landskapkuns en mense wat weier om klein te droom.

DES 2025 | JAN 2026 GROND TOT MOND 121