Grond tot Mond Des 2025 / Jan 2026 - Uitgawe 31 | Page 120

DIE BOEKEBLAD

SKORPIO DEON MEYER Uitgewer: Human & Rousseau

Meyer keer terug met Bennie Griessel en Vaughn Cupido, net bevorder – maar vinnig terug in die donker van moordondersoeke.’ n Vriend sterf onder geheimsinnige omstandighede en’ n ontploffing op’ n Stellenbosch-plaas laat meer vrae as antwoorde. Spanning, menslikheid en meesterlike storievertelwerk maak dit’ n noodsaaklike lees vir elke spanningsliefhebber.

120 GROND TOT MOND DES 2025 | JAN 2026