Grond tot Mond Aug-Sep 2025 Uitgawe 29 | Página 98

TULPIESKRAAL | JONGBOER WENNER

Heel bo: Op Tulpieskraal naby Joubertina benut André Kritzinger’ n kombinasie van moderne en tradisionele boerderystelsels. Sy jongste boordblokke is met moderne netstelsels toegerus, terwyl drape nette op ouer boorde gebruik word. Middel: Kalanderbande word om die stamme van die vrugtebome geplak om te keer dat die kalanders teen die stamme opklim. Regs: Appels in die boord ryp onder die beskerming van nette en noukeurige bestuur.

98 GROND TOT MOND AUG | SEP 2025